
Toelatings
Ons is opgewonde dat jy oorweeg om by ons skoolgemeenskap aan te sluit.
01.
Lees deur ons Informasie blad
02.
03.
04.
Voltooi die aansoekvorm.
Epos die Aansoekvorm aan admin@bergkaree.com
Afhangend van die graadvlak, mag u kind 'n assessering moet voltooi.
05.
Sodra aanvaar, sal u 'n inskrywingspakket ontvang met alle nodige vorms en inligting om u kind se registrasie af te handel.
Sodra u aanvaar is, sal u die volgende inligting moet verskaf.
-
'n Afskrif van die leerder se volledige geboortesertifikaat.
-
'n Afskrif van beide ouers/voogde/borg se ID's.
-
Indien voog of borg: 'n Gesertifiseerde afskrif van enige hofbevel of enige ander dokument wat testamentêre voogdyskap of wettige bewaring bevestig.
-
Finansiële klaring van die vorige skool (afskrif van die laaste skoolrekening).
-
Bewys van fisiese adres, bv. elektrisiteit- of waterrekening.
-
Oordragsertifikaat, waar van toepassing (dit moet verskaf word op of voor die eerste skooldag).
-
'n Voltooide leerderverslag van die skool waar die leerder tans ingeskryf is (indien van toepassing).